Die GrRe het die week oor beroepe gesels en die ER24 span het vir ons kom kuier.....
 
   
 
OPEDAG 2018
 
   
   
   
   
 
Ons het n pannekoek/koffiedag gehad waar die ouers pannekoek en koffie vir n "take a way " kon bestel....ons moes lekker bont staan...daar was 'n baie groter aanvraag as waarvoor ons aanvanklik voor beplan het....maar was 'n groot sukses!!!!

Tesame met die verkoping het ons ook die trekking van ons jaarlikse jagkompetisie gedoen....die klassies wat die meeste boekies verkoop het, was die VoŽltjies en die Vissies!!!

Die seun wat die meeste boekies verkoop het was n VoŽltjie....Coetzee Heennop en die dogtertjie wat die meeste boekies verkoop het was 'n Vissie....Mia vd Woude. Hul albei het 'n pragtige fiets gewen...

Ons sÍ vir elke persoon wat betrokke was en 'n bydrae gelewer het....baie dankie!!!
   
   
   
ALGEMEEN
 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
     

Tuislad | Galery | Personeel | Nasorg | Beheerliggaam | Oor Ons | Kalender | Kontak Ons

 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

 

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0