Skakel Mev. Hendra Greyling  (Skoolhoof van Rep en Roer Kleuterskool) gerus tydens skoolure by tel nr. 018-294-5104 vir verdere inligting.

U is ook welkom om die hoof van Laerskool Mooirivier te skakel of elektronies aansoek te doen vir meer inligting.

Rep en Roer bied ook die volgende buitemuurse aktiwiteite aan wat plaasvind tydens skool ure

- Monkey Nastix
- Tjomme vir somme
- Pottery
- Krieket
- Rugga Rugby
- Gholf
- Playball
- Tennis
- Ballet
- Experi Maatjies
- Dansmuis

 
 
 
     
 

Tuislad | Galery | Personeel | Nasorg | Beheerliggaam | Oor Ons | Kalender | Kontak Ons

 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

 

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0