Kunswerke

Vakansiepret

Rep en roer hou ‘n reënboogdag om die begin van n welverdiende vakansie af te skop. Elke kleuter het n pragtige en unieke reënbooghoed aangehad (wat hulself gemaak het) en lekker gesmul aan reënboogjellie en roomys.

Vervoer

Die tema vd dag was VERVOER….en verskeie mense het gedeel in ons groot geleentheid…die brandweer….die weermag….n trekker….n groot vragmotor.. asook n paar spogmotors.

Inligtingsdag die 20ste Oktober

Ons het ons inligtingsdag die 20ste Oktober gehou en ons tema was VERVOER… die brandweer…die weermag….n ambulans….beskermingsdienste….en n paar dúúr luukse motors het die dag ekstra spesiaal gemaak.

Laerskool Mooirivier asook Mooirivier Rep en Roer kleuterskool se pretloop

Rep en Roer bederf bietjie vir Mamma met Moedersdag

Brandweer kom kuier

Die BRANDWEER het by ons kom kuier …die kids het dit vreeslik geniet en kon tot binne-in die brandweerwa klim….

Drive-Inn Inligtingsdag

‘Drive Inn’ inligtingsdag wat plaasgevind het op 8 Oktober 2020.  Kleuters het by elke klas se ‘fliek’ n lekkertjie/geskenkie gekry wat hul dan in hul popcorn  houertjie gesit!!!!

Ons Klassies / Nuwe Tafels

Algemeen

Scroll to Top